Twee Europese kommissarisse besoek Namibië
Twee Europese kommissarisse, Jutta Urpilainen, verantwoordelik vir internasionale vennootskappe, en Thierry Breton, verantwoordelik vir die plaaslike mark, lê môre en Woensdag besoek aan Namibië af.
Dit is die eerste hoëvlakbesoek van sy soort sedert 2016, en vier die vennootskap van 33 jaar tussen die Europese Unie en Namibië.
Die besoek sluit onder meer die bekendstelling van die EU-Namibië se jaarlikse aksieplan 2022 ter waarde van N$437 miljoen in, en ook ’n besoek aan president Hage Geingob.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie