Suide verdrink in kragskuld
Streekrade, plaaslike owerhede skuld NamPower N$613 miljoen
By die amptelike opening van die suidelike kragverspreider (Sored) se konsultasievergadering op Keetmanshoop verlede week, het die minister bevraagteken hoe plaaslike owerhede geld bestee wat van inwoners ingevorder word wat voorafbetaalde elektrisiteit koop.
Plaaslike owerhede en streekrade van ||Kharas en Hardap skuld NamPower gesamentlik N$613,3 miljoen, wat vrae laat ontstaan oor finansiële bestuur by instellings wat inkomste van i
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie