Staatsbeheerde banke val nie onder BoN

Agribank, NamPost, DBN
Byna 'n dekade ná die ineenstorting van die SME Bank, word aanbevelings van die IMF wat daarop gemik is om die land se openbare banksektor teen swak prestasie en wanbestuur te beskerm, nog geëvalueer.
Henriette Lamprecht
Ogone Tlhage en Mathias Haufiku – Namibië gaan voort om sleutelvoorstelle van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) te systap wat ’n beroep op openbare banke doen om weg te
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer