Staatsamptenare stem die week

Vakbonde begin met voorbereiding
Lede van die staatsdiens moet besluit of hulle wel tot 'n staking sal oorgaan.
Augetto Graig
Meer as 100 000 staatsamptenare, insluitend onderwysers van staatskole oraloor die land, sal die week moet stem of hulle tot ’n staking sal oorgaan.Die Namibiese Nasionale Onderw
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer