BACK AGAIN: Public servant unions Napwu and Nantu are demanding pay rises for their members once again. PHOTO: FILE
BACK AGAIN: Public servant unions Napwu and Nantu are demanding pay rises for their members once again. PHOTO: FILE

Staatsamptenare eis 8%-verhoging

Nantu, Napwu lei nuwe aanslag
Sewe maande ná die laaste salarisverhoging vir staatsamptenare, wat sommige reeds as 'n "grap" beskryf het, is vakbonde terug met nuwe – en hoër – eise.
Yandi Du Plessis
Nuusredaksie - Te midde van kommer oor ’n reeds opgeblase salarisrekening vir die staatsdiens, het vakbonde wat staatsamptenare verteenwoordig verlede maand eise vir verhogings by die regering ingedien – wat ’n algehele salarisverhoging van 8% insluit.

Werknemers wil ook ’n verhoging van 20% in behuisingstoelae vir diegene onder bestuursvlak hê, ’n 8%-verhoging in behuisingstoelae vir diegene op bestuursvlak, ’n verhoging in kilometertariewe tot N$7 per kilometer en ’n verhoging van 20% in vervoertoelae vir diegene onder bestuursvlak vir die 2023-’24-boekjaar.

Dié eise wat staatsamptenare deur die Nasionale Onderwysersunie van Namibië (Nantu) en die Namibiese Vakbond vir Staatsdienswerkers (Napwu) gemaak het, vra vir die hersiening van die regering se betaalstrukture vir die 2023-’24- en 2024-’25-boekjare, al het die twee sustervakbonde gesê hulle is bewus van die feit dat die regering ’n begrotingstekort sal hê om sy bedrywighede vir vanjaar te finansier.

Volgens die voorlegging eis staatswerkers ’n salarisverhoging van 10% vir die 2024-‘25 boekjaar.

Dit volg op die hakke van ’n 3%-salarisverhoging wat Augustus verlede jaar aan staatswerkers toegestaan is nadat hulle oorweldigend ten gunste van ’n staking gestem het.

Algehele personeelbesteding sal na verwagting met 2,6% – of N$823,8 miljoen tot N$32,9 miljard – groei ná verlede jaar se verhoging. Dit terwyl die 2022-’23-begroting ’n toewysing van N$1,43 miljard bevat het vir die “verbetering van ’n vergoedingstruktuur”, het IJG in sy begrotingsoorsig vir 2023-’24 opgemerk.

“Die regering se geprojekteerde inkomste bied ’n vooruitsig van ’n begrotingstekort in verhouding tot ons geprojekteerde uitgawes. Ons voorstel vir salarisse en ander verbeterde voordele vir staatsamptenare word voortaan op ’n matige wyse ingedien,” lui die voorlegging deur die twee vakbonde – onderteken en gestempel op 20 Februarie.

'HOEKOM VRA JY?’

By navraag het Loide Shaanika, sekretaris-generaal van Nantu, gesê daar is in hierdie stadium nie veel wat sy oor hulle eise kan sê nie.

“Ek kan dit nog nie bespreek nie, dit is nog nie by die beoogde ontvanger nie,” het sy gesê.

Shaanika het gesê meer besonderhede sal gegee word ná 'n vergadering met die regering, wat eers vir April geskeduleer is.

Petrus Nevonga, sekretaris-generaal van Napwu, het gesê dit is nie ’n saak van openbare belang nie. Hy het ook ons susterkoerant Namibian Sun se belangstelling in die saak bevraagteken en gevra: “Werk jy vir die regering? Werk jy in die finansiële departement van die regering? Is jy die woordvoerder van die regering? Hoekom vra jy asof jy die woordvoerder van die regering is?”

Dit op navraag oor die regverdiging vir die loonverhogingseis in die lig van die 3%-verhoging wat net sewe maande gelede toegestaan is.

“Ons het ’n voorstel aan die regering voorgelê. Wat volg, is ’n bespreking tussen ons en die regering,” het hy gesê.

Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het nie op medianavrae gereageer nie.

ANDER EISE

Staatsamptenare het ook geëis dat die regering kwalifiserende bedrae vir behuisingsubsidies verhoog.

Onder die voorgestelde maatreëls is dat die regering die kwalifiserende bedrag verhoog van N$200 000 tot N$400 000 vir staatsamptenare in die N$60 000 tot N$90 000-salarisband, en die kwalifiserende bedrag van N$270 000 tot N$540 000 verhoog vir diegene in die N$90 000 tot N$120 000-band.

Staatsamptenare wat meer verdien, word nie uitgelaat nie – met verhogings wat vir verskeie ander kwalifiserende bedrae voorgestel word.

Die vakbonde het ook ’n beroep op die regering gedoen om staat se mediese fonds (Psemas) te ondersoek en gesê enige gevalle van ondoeltreffendheid moet aangeroer word.

“Hierdie studie moet ook die moontlike verbetering van die nasionale gesondheidsgeriewe en die verkryging van gevorderde mediese toerusting landswyd insluit as deel van kostebesnoeiingsmaatreëls en die verbetering van openbare gesondheidsdienste aan alle burgers,” lui die voorlegging.

NIE VEEL FISKALE RUIMTE

Theo Klein, ’n ekonoom van Simonis Storm, het in reaksie op die voorlegging gesê daar is min ruimte vir die regering om aan die eise toe te gee.

“Daar is tans nie veel fiskale ruimte om staatsalarisse te verbeter nie. As daar egter groter politieke druk is – gegewe die feit dat daar volgende jaar verkiesings is – is dit waarskynlik dat verskeie ministeries se begrotings besnoei sal word omdat ’n verhoging in staatsalarisse nie in berekening gebring is nie,” het hy gesê.

“Alhoewel ons ’n toename in belastinginkomste gesien het, het ons ook ’n toename in uitgawes gesien, so daar is nie veel ruimte vir staatsalarisse om te verhoog nie,” het Klein bygevoeg.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Currency: GBP to NAD 23.4 | EUR to NAD 20.04 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.71 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.71 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.93/OZ UP +0.04% | Copper US$ 4.57/lb UP +0.63% | Zinc US$ 2 901.60/T UP 1.52% | Brent Crude Oil US$ 88.98/BBP UP +0.02% | Platinum US$ 930.53/OZ UP +1.87% Sport results: Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.4 | EUR to NAD 20.04 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.71 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.71 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.93/OZ UP +0.04% | Copper US$ 4.57/lb UP +0.63% | Zinc US$ 2 901.60/T UP 1.52% | Brent Crude Oil US$ 88.98/BBP UP +0.02% | Platinum US$ 930.53/OZ UP +1.87%