SSC-salarisse 'te hoog'
Middelbestuurders se salarisse gelyk aan dié van die eerste minister.
Die uitvoerende hoof van die Maatskaplike Voorsorgkommissie (SSC) verdien sowat N$216 000 per maand.
Hoofredaksie - Die soektog na die volgende uitvoerende hoof van die Maatskaplike Voorsorgkommissie (SSC) is skielik opgeskort nadat die kabinet alarm gemaak het oor wat as opgeblas
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie