SSC-salarisse 'te hoog'

Middelbestuurders se salarisse gelyk aan dié van die eerste minister
Die SSC se uitvoerende hoof verdien sowat N$216 000 per maand.
Staff Reporter
Die soektog na die volgende uitvoerende hoof van die Sosiale Sekerheidskommissie (SSC) is skielik opgeskort nadat die Kabinet alarm gemaak het oor wat dit as opgeblase uitvoerende
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer