Sowat N$1 miljard ‘ongemagtig’ bestee

Gekwalifiseerde oudit vir regering
Die groot oorbesteders in Namibië se eerste pandemiejaar was gesondheid, onderwys en staatsondernemings.
Jo-Maré Duddy
Miljoene der miljoene Namibiese dollar wat die regering as teenvoeter vir die onvoorsiene ontwrigtings van Covid-19 in veral onderwys en gesondheid moes inpomp, het tot ongematigde
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer