Sona belowe 24 000 werksgeleenthede
Projekte van N$64 miljard
Die president het gesê die gekombineerde maatreëls weerspieël ’n regeringstrategie wat op belegging, strukturele hervorming en maatskaplike ontwikkeling fokus.
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het gesê 15 beleggingsprojekte ter waarde van N$63,5 miljard is tans aan die gang in Namibië en sal na verwagting 24 195 werksgeleenthede skep wa
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie