Shikongo: Namibië skuld Angola

'Moenie verhouding bederf nie'
Verskeie verkopers op oop markte in die Noorde het onlangs weer betoog teen Angolese burgers wat strate en markte oorstroom om hul ware vir 'n lewensbestaan te verkoop.
Kenya Kambowe
Terwyl straatverkopers in die noorde van Namibië wetstoepassingsagentskappe vra om onwettige immigrante uit Angola aan te keer wat in verskeie noordelike dorpe hier hul ware smous
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer