Sensus: Namibiërs se ‘stille protes’
Inwoners weier glo om getel te word
'n Politieke ontleder sê Namibiërs se teëstand is 'n aanduiding dat inwoners moeg is van leë beloftes en simboliese en retoriese politiek wat nie hul lewens verbeter nie.
Jemima Beukes - ’n Mengsel van misverstande, taalhindernisse, oënskynlike wantroue in die Swapo-regering en die uitdagende lewensomstandighede in plakkershuise gooi ’n donker
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie