Senior stuur vir junior

Komitees dring aan op kundiges
Parlementslede (LP's) beskuldig senior amptenare daarvan dat hulle belangrike toesigvergaderings ontduik en junior personeel aan parlementêre ondersoeke oorlaat.
Nikanor Nangolo
Verskeie parlementêre komitees het ernstige kommer uitgespreek oor senior amptenare wat nie geskeduleerde toesigvergaderings bywoon nie, maar eerder junior personeel stuur wat nie
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer