THE RUSH: The usually tranquil harbour town of Lüderitz is on the verge of a green hydrogen boom. PHOTO: Lüderitz Town Council
THE RUSH: The usually tranquil harbour town of Lüderitz is on the verge of a green hydrogen boom. PHOTO: Lüderitz Town Council

Regering wys gratis belang in Hyphen-projek van die hand

Namibië betaal N$16 miljard in aanvanklike fases
Verteenwoordigers van die regering het verduidelik waarom gratis aandeelhouding in die Hyphen-projek 'n gevaar vir Namibië inhou.
Jemima Beukes
Jemima Beukes – Die regering het gister gesê dit het bewustelik gekies om sy 24%-aandelebelang in

Hyphen Hydrogen Energy se groenwaterstofprojek teen ’n minimum koste van N$16 miljard te finansier.

Dít in ’n poging om homself te beskerm teen stygende koste van aandeelkapitaal vir beleggers wat gratis aandeelhouding teweeg kan bring.

Namibië se groenwaterstofkommissaris en presidensiële raadgewer, James Mnyupe, het aan susterskoerant Namibian Sun gesê die regering se winsaandeel in die projek, waarop baie Namibiërs aandring, het sy eie risiko’s.

“As Namibië aangedring het op ’n 24% gratis aandeelhouding, sou inkomende beleggers ’n 33% hoër opbrengs moes genereer om dieselfde uitkoms te bereik. Gevolglik sou Namibië se groenwaterstofprojekte duurder en minder aantreklik vir beleggers wees,” het hy gesê.

Gister is aangekondig die regering het ooreenkomste gesluit vir die vestiging en bestuur van Namibië se soewereine welvaartsfonds SDG Namibia One, asook die uitoefening van die regering se opsie om ’n 24%-belang in die eerste toegekende projek op te neem wat deur Hyphen ontwikkel word, sowel as die ondertekening van ’n memorandum van verstandhouding tussen ’n koalisie van Namibiese en Nederlandse vennote.

Mnyupe sê daar is ’n groot mate van mededinging tussen lande om hul eie waterstofbedrywe te ontwikkel, met baie van die kompeterende lande wat miljarde euros in subsidies aanbied om beleggers te lok.

“SDG Namibia One is 'n gemengde finansieringsvoertuig wat die regering sal toelaat om beide konsessiefinansiering van internasionale skenkers en kommersiële kapitaal van plaaslike en internasionale beleggers in te samel om die ontwikkeling van Namibië se waterstofbedryf te finansier,” het hy bygevoeg.

SDG Namibia One verteenwoordig 'n geleentheid vir Namibiërs om sy deelname in die 24%-aandelebelang in Hyphen uit te brei, aangesien dit beleggingsprodukte aan verskeie plaaslike institusionele beleggers, en dus aan die algemene publiek, sal bied.

"Die regering sal voortgaan om te verseker dat 'n mededingende bedryf na vore kom deur tenders vir nuwe waterstofprojekte. Dit terwyl hulle strategies aan hierdie projekte deelneem, sou die regering voel dit sal Namibië se relatiewe aanloklikheid verhoog."

Die regering is byna gewaarborg om te betaal vir sy deelname aan die eerste twee fases van die projek – die lewensvatbaarheids- en finansiële sluitingsfases.

Vir die lewensvatbaarheidstadium sal Namibië €95 miljoen (N$1,88 miljard) as deel van sy 24%-belang moet beskikbaar stel, terwyl die finansiële afsluitingstadium 'n verbysterende N$14 miljard van Namibië alleen sal verg.

Danksy Namibië se strategiese vennootskap met die Europese lidlande, het die Nederlandse regering, via sy ontwikkelingsintelling Invest International, ’n skenking van €40 miljoen (sowat N$850 miljoen) aan die Namibiese regering gemaak vir die begin van ’n nuwe fonds.

Die SDG Namibian One Fund sal die verminderde risiko van nuwe waterstofprojekte in Namibië fassiliteer, het Mnyupe gesê. Die algehele belegging wat kollektief van alle vennote vereis word, is N$192 miljard.

Intussen het Graham Hopwood, uitvoerende direkteur van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR), die regering oor sy plan gewaarsku en gesê dit sal riskant wees vir Namibië om so 'n belegging te maak terwyl min bekend is oor die lewensvatbaarheid van die Hyphen-groenwaterstofvoorstel.

“Ek dink nie die regering moet sy opsie uitoefen om 'n 24%-belang op te neem totdat die lewensvatbaarheid van die projek afgehandel is nie. Dit blyk te riskant te wees,” het hy gesê.

“Dit hang ook af van waar die regering die lenings vandaan kry om vir die 24% te betaal en watter voorwaardes geld. As die projek misluk sonder dat dit die skuld van die regering is, moet ons seker wees dat belastingbetalers nie uiteindelik die koste dek nie.”

Ekonoom Omu Kakujaha-Matundu het gesê die projek word gedryf deur 'n neo-koloniale agenda.

“Dit gaan meer oor die belangstelling van Europese nasies eerder as kommer oor Namibiese ontwikkeling.

Die sogenaamde 24%-belang wat deur die regering voorgehou is en waartoe ons nie weet hoe dit gekom het nie, wys duidelik dat Namibië vanuit 'n swak posisie onderhandel,” het hy gesê.

“Om geld te leen om jou eie hulpbronne te koop, is absurd, om die minste te sê. Namibië moet daardie fondse van die beleggers en hul regerings eis, as ’n voorafaankope of vergoeding vir die gebruik van ons hulpbronne.” - [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05% Sport results: Premier League: Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Weather: Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05%