‘RCC sal Namibiërs nooit verraai’

Nekundi kap terug
NEFF het die RCC se buitelandse vennootskappe daarvan beskuldig dat dit plaaslike deelname ondermyn en Namibië se ekonomiese soewereiniteit verswak.
Elizabeth Kheibes
Die minister van werke en vervoer, Veikko Nekundi, het teruggekap teen aansprake van die opposisie dat die Paaiekontrakteursmaatskappy (RCC) Namibiese besighede deur buitelandse ve
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer