Presidensie verdedig tiener se heldestatus

Strek verder as die vryheidstryd
Die Omusati-tiener se optrede het uitsonderlike moed en onbaatsugtigheid getoon.
Eliot Ipinge
Die presidensie het die toekenning van ’n nasionale heldstatus aan die 16-jarige Kornelius Shimuafeni verdedig.Volgens die presidensie is Namibië se hoogste nasionale eerbewys n
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer