Polisierekrute: 80% moet boorlinge van streek wees

Besluit geneem oor toekomstige werwings
Tot dusver het die meerderheid van die 183 kandidate op die kortlys vir polisiekadette Oshiwambo-verwante vanne.
Yandi Du Plessis
Elizabeth Joseph - Ná ’n herrie oor die klaarblyklike uitsluiting van die dominante stamme van die ||Kharasstreek in die huidige werwing van polisiekadetbeamptes, het die regeri
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer