Plaaslike meubels kry voorkeur

Poging om plaaslike besighede hupstoot te gee
Invoere word slegs toegelaat waar daar geen plaaslike kapasiteit is nie.
Nikanor Nangolo
In ‘n poging om bepalings vir plaaslike produkte in die openbare verkrygingwet af te dwing, moet alle regeringsinstellings in hul aankope voorkeur gee aan meubels wat in Namibië
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer