PG weier om !Naruseb te vervolg

Voormalige grondminister hou vol hy is onskuldig
Die werk van die Teenkorrupsiekommissie (ACC) oor die toekenning van 'n hervestigingsplaas aan die seun van wyle Hanse-Himarwa, het op niks uitgeloop.
Jemima Beukes
Die aanklaer-generaal Martha Imalwa, het die dood van die voormalige minister van onderwys, kuns en kultuur, Katrina Hanse-Himarwa, as die rede aangevoer om nie die voormalige mini
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer