Moses Matyayi
Moses Matyayi

#PasIn: Nuwe CEO vir Windhoek

Ogone Tlhage
Windhoek se burgemeester, Joseph Uapingene, het die aanstelling van Moses Matyayi as die nuwe uitvoerende hoof van die Windhoek munisipaliteit (CoW) aangekondig.

Die aanstelling tree op 1 Augustus 2023 in werking.

Matyayi is tans die uitvoerende hoof van Otjiwarongo se munisipaliteit.

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer