Ouditverslag: Tekortkominge by goudmyne
Glo geen titelaktes
Die finansminister sê hoewel Namibië twee operasionele goudmyne het, goud tans nie as 'n reserwebate gehou word nie.
Die ouditeur-generaal, Junias Kandjeke, het beduidende tekortkominge by Namibië se goudmyne gevind, insluitend gapings in bewyse van grondeienaarskap by die myne en swak toesig de
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie