‘Ons kan nie proefkonyne wees’

In situ-loging
Die Vereniging vir Uraanmynbou in die Stampriet-akwifer (Sauma) het reageer nadat Rusland gesê het hy sal teen 2029 met uraanontginning in Namibië begin.
Francoise Steynberg
Namibië kan nie proefkonyne wees vir in situ-loging (ISL) vir uraanmynbou in ons drinkwater nie en geen verantwoordelike leierskap sal dit toelaat nie.Dit is die reaksie van die V
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer