‘Omaheke se uraanprojek kom’

Rusland beplan ontginning in 2029
’n Voorgestelde in situ-logingsprojek sal na verwagting 600 werksgeleenthede skep en jaarlikse handel van US$500 miljoen genereer.
Wonder Guchu
Rusland het gesê hy sal teen 2029 met uraanontginning in Namibië begin as deel van ’n beplande gesamentlike projek wat na verwagting die ekonomiese bande tussen die twee lande
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer