Nuwe nasionale minimumloon van krag
N$18 per uur, buiten vir plaas- en huiswerkers
Vakbonde vra dat dié wat nie aan die vereiste loon voldoen nie, swaar gestraf moet word.
Die nasionale minimunloon van N$18 per uur het op 1 Januarie 2025 in werking getree. Die hoofsekretaris van die Namibiese Unie vir Voedsel- en Verwante Werkers (Nafau), Jacob Penda
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie