NIP se hoof verdedig verlenging van kontrak

Herbemark entiteit teen N$520 000
Dokumente wat Network Media Hub onder oë gehad het, wys dat die uitgawes nuwe logo's, handelsmerkklere, promosiemateriaal en geleentheidsproduksiekoste dek.
Sonja Smith
Die uitvoerende hoof van die Namibiese Instituut vir Patologie (NIP), Kapena Tjombonde, het bevestig dat sy ’n verlenging van ’n diensverskaffer se kontrak goedgekeur het ten s
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer