Nida skarrel wéér rond vir geld
Mediese fonds opnuut opgeskort
Meer as 'n honderd van Nida se werknemers en pensioenarisse is sedert verlede week sonder mediesefondsdekking omdat bydraes met honderde duisende dollar agterstallig is.
Lede van die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) se mediese fonds by Namibia Health Plan (NHP) sit vir die derde keer binne ’n jaar sonder voordele gestrand n
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie