Nida: Besighede meer as 100 dae sonder water
Skuld glo meer as N$140 000
Volgens huurders was hulle sedert 2024 vir ten minste 153 dae sonder water, insluitend 'n tydperk in Desember wanneer dit die hoogtepunt van die vakansie- en toerismeseisoen is.
Besighede in die Karakulia-nywerheidspark in Swakopmund is reeds vir 100 opeenvolgende dae sonder water weens die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) wat nie sy
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie