Ngurare eis verantwoording vir openbare besteding

’n Beter lewe vir inwoners
Die eerste minister het gesê N$75 miljoen is in die 2025-’26-boekjaar vir verbeterings aan infrastruktuur toegeken.
Eliot Ipinge
Eerste minister Elijah Ngurare sê die Rundu-dorpsraad moet verseker dat miljoene dollars wat vir infrastruktuur en geriewe vir informele handel toegeken is, lei tot voltooide proj
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer