NBC ontken skuld van N$184 m. Huawei

Similo: Skuld het verjaar
Die uitsaaikorporasie sê slegs die betwiste skuld van N$3 miljoen kan moontlik betaalbaar wees.
Nikanor Nangolo
Die Namibiese Uitsaaikorporasie (NBC) het ’n aanspreeklikheid van N$184 miljoen teenoor Huawei, volgens ouditbevindinge, ontken. NBC se direkteur-generaal Stanley Similo het
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer