Namibiërs in SA tronke kan dalk huis toe kom

Buurlande onderteken oorgrens-ooreenkoms
Die doel is om Namibiese oortreders toe te laat om hul vonnisse nader aan hul families te voltooi en die druk op Suid-Afrikaanse tronke te verlig.
Rita Kakelo
Namibiërs wat tronkstrawwe in Suid-Afrika uitdien, kan in die toekoms hul gevangenisstrawwe in Namibië voltooi nadat die twee buurlande verlede week ’n memorandum van verstandh
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer