‘Namibië sal nie wette buig vir Starlink’

Aansoek struikel by Cran
Die eerste minister het benadruk die regsraamwerk sal nie vir magtige belange gesystap word nie.
Nikanor Nangolo
Eerste minister Elijah Ngurare het beklemtoon die land sal nie sy regsraamwerk prysgee om internasionale belange te paai nie.Hy het die besluit verdedig om Starlink se aansoek om i
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer