Mynbou brei uit in Kunene

Hoofsaaklik koper word ontgin
'n Ondersoek is verlede jaar van stapel gestuur nadat vier hoofmanne vanaf die Kunenestreek na Windhoek gereis het om met die ombudsman te vergader.
Augetto Graig
Die Kunenestreek sien ’n groeiende vraag na mynboubedrywighede. Só het ’n onlangse verslag bevind wat deur die kantoor van die ombudsman uitgereik is.Tydens ’n ondersoek ver
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer