Min geld vir sensus
Datum sal nog aangekondig word
Die minister van finansies Iipumbu Shiimi het onlangs aangekondig dat die Namibië Statistiekagentskap N$706 miljoen sal ontvang om die nasionale sensus uit te voer.
Ogone Tlhage – Die statistikus-generaal, Alex Shimuafeni, sê hoewel die Namibië Statistiekagentskap (NSA) graag meer geld sou wou hê om die nasionale sensus uit te voer, sal h
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie