Meer as 11 000 doen aansoek by jeugdiens
Grootste inname in NYS se geskiedenis
Sowat 4 000 gegradueerdes van die nasionale jeugdiens is steeds werkloos.
’n Rekordgetal van 11 663 Namibiese jeug het aansoek vir die 2025-inname van die nasionale jeugdiens (NYS) gedoen. Net 1 068 rekrute is egter weens begrotingsbeperkings aanvaar.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie