Mediese studente in Zambië platsak

Onbetaalde klasgeld, onreëlmatige toelaes
Namibiese mediese studente in die buurland met beurse van die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste, beweer langdurige betalingsvertragings.
Elizabeth Kheibes
Namibiese mediese studente wat in Zambië onder die ministerie van gesondheid en maatskaplike Dienste (MOHSS) se beursprogram studeer, het beweer dat vertraagde klasgeldbetalings e
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer