mbumba
mbumba

Mbumba vertrek na Duitsland

Jemima Beukes
President Nangolo Mbumba vertrek vandag na Duitsland vir bilaterale samesprekings in Berlyn met die president van Duitsland, Frank-Walter Steinmeier. Staatshuis het vanoggend aangekondig dat die president genooi is vir 'n werksbesoek aan Duitsland om deel te neem aan die Hamburg Volhoubaarheidskonferensie (HSC) van 7 tot 8 Oktober plaasvind. Hy sal ook by die Duitse kanselier Olaf Scholz aansluit vir die volhoubaarheidskonferensie in Hamburg.

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer