Mbumba geen 'spesiale geval'
Werke verduidelik oor bouwerk op plaas
Die barakke wat op die visepresident se plaas opgerig word, is vir wagte wat BBBP's moet beskerm en word as 'n staatsbetaalde voordeel bestempel.
"Ek het geen antwoord vir jou nie."Dit was gister die antwoord van visepresident Nangolo Mbumba toe Namibian Sun hom vir kommentaar oor die omstrede opknappings van 'n half mi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie