Massabehuisingsprogram: Swapo loop sperdatum mis
Ministerie verduidelik vertragings
Altesaam 4 826 wooneenhede is reeds landswyd voltooi en oorhandig sedert die program se aanvang in 2013, die oorblywende 572 huise – geleë in Opuwo, Swakopmund en Windhoek – moet nog gefinaliseer word.
Die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling het bevestig dat Swapo se belofte in sy manifes om al die huise onder die ontwikkelingsprogram vir massabehuising (MHDP) teen
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie