Landelike gebiede trek aan kortste end
Gaping tussen arm en ryk vergroot
Die toekennings in die huidige begroting blyk meer gegrond te wees in historiese begrotingspraktyke as in 'n betekenisvolle begrip van gemeenskappe se behoeftes.
Die wetmaker van die Nasionale Raad (NR), Paulus Mbangu, het sy misnoeë oor die begrotingswetsontwerp uitgespreek, aangesien dit voortgaan om ’n stedelik-gebaseerde ontwikkeling
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie