'Kiesers sal vir ons nee sê'

Kan openbare steun verloor
Swapo het 'n beroep leiers gedoen om 'n oopdeurbeleid te handhaaf en na inwoners se kommer te luister.
Eliot Ipinge
Die sekretaris-generaal van Swapo, Sophia Shaningwa, het gewaarsku dat die party die risiko loop om openbare steun te verloor as sy verkose leiers nie hul mandate nakom nie. Sy was
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer