Kabinet besluit oor diplomatieke paspoorte

Lys van persone wat kwalifiseer
Spesiale adviseurs van die president kom ook onder meer in aanmerking vir diplomatieke paspoorte saam met ambassadeurs en hoë kommissarisse in Namibië met hul eggenote en gesinne.
Augetto Graig
Die kabinet het op 28 Februarie die besluit geneem om die geldigheidstydperk van diplomatieke en ampsbekleërs se paspoorte na vyf jaar te verkort.Terselfdertyd is besluit om ’n
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer