Die 2024-'25-begroting is aan die nalatenskap van wyle president Hage Geingob en sy passie vir die versorging van die Namibiese kind opgedra. Foto Tanja Bause
Die 2024-'25-begroting is aan die nalatenskap van wyle president Hage Geingob en sy passie vir die versorging van die Namibiese kind opgedra. Foto Tanja Bause

Jan Taks baie vrygewig

Reuse-belastingverligting
Finansminister Iipumbu Shiimi het gister in sy 2024-'25-begroting onderneem om die nalatenskip van wyle president Hage Geingob voort te sit en vir Namibië se kinders te sorg.
Ogone Tlhage
Finansminister Iipumbu Shimmi het gister ‘n begroting van bykans N$97 miljard ter tafel gelê wat voorsiening maak vir miljoene der miljoene in belastingvryskelding, ‘n verhoging van 5% in die salarisse van staatsamptenare en ‘n massiewe afskrywing van agterstallige belasting van staatsondernemings.

Dit is die eerste keer sedert die begin van wyle president Hage Geingob se bewind dat die regering se bestedingslus só aangewakker is.

Pensioenarisse se las is verlig met ‘n verhoging van N$200 to N$1 400 in staatspensioen elke maand.

Die drumpel vir belastingvryskelding op persoonlike belasting is van N$50 000 na N$100 000 per jaar verhoog en tree môre in werking. Dit sal vir N$646 miljoen ekstra in belastingbetalers se sake sorg, het Shiimi gesê.

Oor die volgende drie begrotingsjare sal belastingkerwe ook vir inflasie aangepas word om belastingbetalers se bestedingkrag te versterk. Dít sal tot direkte verligting van N$712,9 miljoen per jaar lei.

Die drumpel van vryskelding op oordragskoste en seëlregte is van N$600 000 tot N$1,1 miljoen verhoog in ‘n poging om behuising meer bekostigbaar te maak.

Belastingbetalers wat Jan Taks geld skuld, is tot 30 Oktober vanjaar van rente en boetes vrygeskeld mits hulle die uitstaande kapitaal betyds betaal.

Sakesektor

Die belastingkoers vir nie-mynboumaatskappye is terugwerkend van 1 Januarie vanjaar van 32% na 31% verlaag. Aan die begin van volgende jaar sak dit tot 30%.

Die verpligtinge registrasiedrumpel vir belasting op toegevoegde waarde (BTW) word vanjaar van N$500 000 tot N$1 miljoen verhoog.

Dit sal BTW-administrasie van sowat 23 000 klein- en mediumgrootte besighede (SME’s) raak en NamRA in staat om op groot belastingbetalers te konsentreer, het Shiimi gesê.

SOE’s en ander

Verskeie ondernemings in staatsbesit (SOE’s) se agterstallige belasting is vergewe. In totaal hoef dié SOE’s nie N$1,4 miljard in totaal op te dok nie.

Begunstigdes van dié stap sluit in die NBC, New Era Corporation, die Universiteit van Namibië (Unam), TransNamib, die Nasionale Viskorporasie van Namibië (Fishcor) en Paaiekontrakteursmaatskappy (RCC).

Dit is ‘n eenmalige vergunning, het Shiimi beklemtoon. Sou SOE’s weer in dié slaggat trap, moet hulle nie by die ministerie van finansies kom bakhand staan nie.

Meer as N$700 miljoen gaan vanjaar na SOE’s oorgedra word: Meatco kry N$212 miljoen om hul skuld af te los, terwyl N$300 miljoen vir TransNamib se infrastruktuur- en bedryfsuitgawes begroot is.

Vir die Lüderitz-waterfront is N$88 miljoen beskikbaar gestel sodat die projek voltooi word.

Agribank kry N$77 miljoen vir subsidies om droogtegeteisterde boere te ondersteun.

Die staat se mediese fonds, Psemas, gaan ‘n allemintige N$3 miljard ontvang.

‘n Bedrag van N$438 miljoen is aan die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) toegeken vir die tydige registrasie van kiesers, asook vir die presidensiële en parlementêre verkiesings later vanjaar.

Syfers

Luidens begrotingsdokumente beloop die bedryfsbegroting vir 2024-’25 bykans N$87,5 miljard, insluitende rente. Dit is 12,4% hoër as in 2024-’25.

Die ontwikkelingsbegroting is bykans N$9,5 miljard sterk.

Namibië se begrotingstekort vir vanjaar word op N$8,9 miljard of 3,2% van die bruto binnelandse produk (BBP) geraam. Die regering poog om dié syfer vir die volgende drie jaar onder 3% te hou, het Shiimi gesê.

Totale skuld sal vanjaar na verwagting N$165,8 miljard of 60,1% van die BBP beloop. Dit is minder as die 62,5% van BBP in 2023-’24.

Sacu

Totale inkomste van N$90,4 miljard word vanjaar verwag, sowat 11,5% meer as die hersiende beraming van verlede jaar.

Dié groot hupstoot is danksy Namibië se deel van die inkomstepoel van die Suider-Afrikaanse Doeane-unie (Sacu).

Na verwagting sal Sacu vanjaar vir ongeveer N$28 miljard in die regering se kontantkas sorg.

In Oktober volgende jaar moet Namibië sy Eurobond van US$750 miljoen of sowat N$14,3 miljard terugbetaal – die grootste enkele skulddelging in die geskiedenis van die land.

Sowat N$3,5 miljard uit vanjaar se Sacu-inkomste en ongeveer N$2 miljard uit volgende jaar s’n, gaan in ‘n delgingsfonds opsy gesit word sodat die land twee-derdes van dié Eurobond kan aflos.

Volgens Shiimi gaan die oorblywende derde geherfinansier word. Die mees kostedoeltreffende instrument gaan hiervoor aangewend word, want die regering is bewus van die hoë rentekoersomgewing en moet die koste verbonde aan terugbetaling bestuur, het Shiimi gesê.

Ekonomie

Danksy veral die mynbousektor gaan dit goed met die Namibiese ekonomie, het Shiimi gesê.

Die land se ekonomie het verlede jaar na verwagting met 4,0% gegroei en 3,9% word vir vanjaar geteiken.

Namibië se verwagte ekonomiese herstel is egter nie voldoende om die land se diepgesetelde werkloosheid, armoede en inkomste-ongelykheid te takel nie, het Shiimi gesê.

“Die nood om die ekonomie te diversifiseer bly dus die hoeksteen van ons fiskale- en ekonomiese beleidsraamwerk in die toekoms,” aldus Shiimi.

Kommentaar

Republikein 2024-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026