IT-kontrak ontketen tendertwis
Dubaise maatskappy se N$39 miljoen bevraagteken
’n Mededingende tenderaar betwis die finansiële syfers in die tender wat vir die kontrak van vyf jaar met die regering gekies is.
’n Regeringskontrak van N$39 miljoen om die land se Geïntegreerde Finansiële Bestuurstelsel (IFMS) in stand te hou en op te gradeer, het ’n verkrygingsdispuut ontketen.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie