Individue betaal meer belasting as besighede
Belastingontduiking gee NamRA slapelose nagte
Volgens NamRA se skokonthulling het maatskappye slegs N$8 miljard aan belasting betaal vergeleke met individue se N$16 miljard in die afgelope boekjaar.
Jemima Beukes – ’n Skoonmaker wat vir die staat werk moes tussen 2013 en 2018 altesaam N$36 498 aan inkomstebelasting opdok, terwyl ’n korporatiewe entiteit wat in dieselfde
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie