Indië wil help met gevorderde kankersorg

Half miljoen pasiënte reeds gehelp
Met verwysing na samewerking op die gebied van gesondheid het die president Indië se voorstel verwelkom om onder die Apteek van die Wêreld-inisiatief 'n farmaseutiese vervaardigingsaanleg in Namibië te vestig.
Nikanor Nangolo
Indië se eerste minister Narendra Modi, sê die land staan gereed om Namibië van ‘n moderne radioterapiemasjien vir gevorderde kankersorg te voorsien. Die masjien wat in Indië
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer