GIPF word steeds N$13,5 m. geskuld

Strafregtelike ondersoek duur voort
Die staat se pensioenfonds het meer as N$5 miljoen uit die bankrekeninge van voormalige werknemers verhaal wat weens bedrog afgedank is.
Nikanor Nangolo
Die regering se pensioenfonds (GIPF) het slegs N$5,1 miljoen van die N$18,6 miljoen verhaal wat verlore gegaan het weens bedrieglike betalings waarby twee voormalige werknemers bet
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer