GIPF verhoog pensioen
Die regering se pensioenfonds (GIPF) het 'n verhoging van 4,62% vir pensioenvoordele aangekondig. Dit tree op 1 April in werking.
“Deur dit te kon doen, moes die fonds 'n delikate balans vind en wisselvallige beleggingsopbrengste as gevolg van die heersende COVID-19-pandemie, geo-politieke omstandighede in Europa, sowel as die behoefte in ag neem om verwagtinge oor pensioenverhogings te bestuur. Dit om te verseker ons pensioenarisse kan ordentlik binne inflasie-parameters leef," sê mnr. David Nuyoma, GIPF se hoofbeampte.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie