Geslote kantore, leë beursies
Okahandja se pensioenarisse eis antwoorde
Verskeie bejaardes het nie hul pensioentoelaes ontvang nie, ondanks herhaalde besoeke aan staatskantore op soek na antwoorde.
Vir baie pensioenarisse is die maandelikse staatstoelae meer as net ’n inkomste – dit is die verskil tussen oorlewing en honger. Maar vir talle bejaarde inwoners op Okahan
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie