Geingob, PG moet besluit oor LGBTQ-konsepwette

Kommer oor skending van menseregte
Jerry Ekandjo se wetsontwerpe het oorspronklik glo slegs oor die duidelike definisie van die term "eggenoot" gehandel, maar poog ook nou om "voorspraak" en "propagering" vir selfdegeslaghuwelike te verbied.
Yandi Du Plessis
Jemimah Ndebele – Die presidentskantoor het bevestig dat wetsontwerpe ontvang is wat onder meer poog om standpunte ten gunste van selfdegeslaghuwelike, te onderdruk.Die wetsontwe
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer