#GEINGOB Oshana deel in ongelooflike verlies
Die goewerneur van die Oshanastreek Elia Irimari het wyle president Hage Geingob as 'n "deernisvolle en revolusionêre leier" beskryf.
"Ons deel in die ongelooflike hartseer wat hierdie verlies oor die hele nasie gebring het."
"Ons deel in die ongelooflike hartseer wat hierdie verlies oor die hele nasie gebring het."
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie