Gedenkdiens aan die kus vir Nujoma

Die Erongostreek het gister tydens ’n spesiale gedenkdiens op Walvisbaai hulde aan die ontslape stigterspresident, Sam Nujoma, gebring, terwyl die Namibiese weermag en polisie ’n oefenlopie in Windhoek gehou het vir die roete wat môre en Vrydag gevolg sal word wanneer daar finaal afskeid van Nujoma geneem sal word by die parlementstuine en die Onafhanklikheidstadion in die hoofstad. ’n Gedenkdiens vind vandag op Keetmanshoop plaas.

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer